Jaarboeke

Metodiek van Rekenaartoepassingstegnologie 330


 
Modulekode JMI 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Teoretiese begronding van RTT; begrippe spesifiek tot RTT; onderrig in RTT in Suid Afrika; assessering in RTT; reflektiewe praktyk in RTT; analise van kurrikulum en beleidsdokumente in RTT; instruksionele ontwerp in RTT; bestuur van RTT; RTT beroepsgemeenskap.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences